HOëR HANDELSKOOL PIETERSBURG

1991

KLEIN KARIBA VAKANSIE-OORD

26 OKTOBER - 28 OKTOBER 2001


BESOEKERS SEDERT 22 MEI 2001

VOORWOORD

"Maak nuwe vriende maar hou die oues want die
nuwes is silwer en die oues is goues."

Na 10 jaar kom die 1991 Matrieks weer bymekaar - wat 'n lekkerte! In die afgelope dekade het elkeen van die blinkgesiggies op die 1991 - Matriek-klas-foto sy/haar lewe anders ervaar. Vir sommige was daar sukses, gerief en vreugde. Ander se pad straks steiler, moeiliker, wat die vroegtydige gryshaar verklaar, en die plaai wat 'n eina-ervaring verraai. die 'kind' op die klasfoto is nou 'n vreemdeling - 'n herinnering van gister se sorgvrye skooldae...

Wat 'n groot voorreg en genade van Bo om nou weer as volwassenes saam te kuier - vreugde te deel oor al die pragtige dinge wat gebeur het of, hartseer vir mekaar se seerkry langs die pad.

Mag die weersiens baie spesiaal wees -
Mag dit vorentoe goed gaan met elkeen-
Mag jy daagliks bewus wees van die Here se genade en seën.

Baie dankie aan Mev Du Plessis vir die pragtige voorwoord!

"First we learned
then we earned
now we have returned."

REüNIE FOTOS

Bladsy 1
Bladsy 2
Bladsy 3
Bladsy 4
Bladsy 5
Bladsy 6

Carélle van Tonder
Tel/Faks 011-973 4535
Sel 082 483 8461

Heidi Massijn
Faks 015-297 2428
Sel 083 383 6357

Indiene jy foto's of inligting wil bydra, stuur vir my e-pos na [email protected] dankie!

NAAMLYS

Bladsy saamgestel deur: Me Tania Le Roux en is hersien op:
1 Januarie
2002


© Debbi Rapp, 2000